Ryktekslêer
No translations found
Oorsiglys
No translations found
Kopieer nie-afgemerk
No translations found
Argiveer projek
No translations found
Knip nie-afgemerk
No translations found
Skuif afgemerk na onder
No translations found
Splits
No translations found
Open vinnig…
No translations found
Oorsiglys
No translations found
Markeer as afgemerk
No translations found
Markeer alles as afgemerk
No translations found
Dupliseer
No translations found
Ekstraheer teks
No translations found
Dupliseer nota
No translations found
Dupliseer nota
No translations found
Splits
No translations found
Dupliseer
No translations found
Splits nota
No translations found
**Brood is wonderlik.** Dit is: • Maklik om te maak • Veelsydig • Heerlik **Die probleem met brood:** • Moeilik om in een stuk te eet • Self sny is ergerlik • Die selfgesnyde snye is nie eenvormig in dikte nie Gevolgtrekking: brood is wonderlik, maar dit is moeilik en tydrowend om te eet. Dit is duidelik dat ’n nuwe manier broodnodig is.
No translations found
Noudat vasgestel is dat brood wonderlik is, maar met probleme deurskep is, het ons begin met die voor die hand liggende oplossing: Bakkers sny dit voor die tyd. Dit sal egter die arbeidskoste opstoot waardeur brood duurder sal wees. ’n Beter idee is om te belê in ’n masjien wat die brood kan sny voor dit verpak word. Uit Davenport, Iowa word berig dat ’n derglike masjien ontwikkel word.
No translations found
**Uit _Die Transvaler Ondersoekgaset_** _Op soek na nuwe metafoor vir innovasie_ **Cupertino** – Dit kom voor of die doodsklok gelui het vir ‘die wiel’ as maatstaf vir menslike vernuf. In plaas daarvan is die soektog na ’n nuwe metafoor vir waarmee uitvinders vorendag kom, van stapel gestuur. Kundiges op die gebied van vindingrykheid het al besluit dat die ronde voorwerp nie meer ’n stabiele posisie as innovasierolmodel kan handhaaf nie. “Die wiel is dan nie eers vir voertuie uitgevind nie. Die Mesopotamiërs van ouds het dit vir die maak van erdewerk gebruik”, sê geskiedkundige Robert Ignatius Pieter van Winkel. En so staan die wetenskaplike wêreld dus voor ’n uitdaging: Bedink tog iets vindingryks. ’n Punt is gemaak. Van Winkel: “Ons meen dit is waarskynlik goed om vooruit te dink en die idee toekomsbestand te maak. Wanneer iets beters dan verskyn sal mense sê: ‘Dit is die beste ding sedert X.’ X is natuurlik die uitvinding waarna ons soek.”
No translations found
Oorsig van die probleem
No translations found
Die oplossing
No translations found
Knipsel
No translations found
Wiele is wonderlik, maar die produkkategorie is so oud en muf dat dit nou omver gewerp moet word. ’n Paar ideë: • Nuwe vorms? Dalk ’n uitstekende agthoek? • 3D: wiele is soos almal weet tweedimensioneel. Dalk ’n nuwe dimensie bekendstel? Hoe sou dit wees om rond te rol op ’n paar ikosahedrons. Dit sou ’n reusesukses wees! • 4D wiele ???? (Ek moet later weer hieraan dink)
No translations found
Die wiel 2
No translations found
Boeke
No translations found
Brood
No translations found
Rolprent + TV
No translations found
Oefen
No translations found
Vergaderings
No translations found
Musiek
No translations found
My puik idee
No translations found
Ander
No translations found
Podsendings
No translations found
Resepte
No translations found
Te doen
No translations found
Reis
No translations found
Vang alles vas.
Tallenna kaikki.
Plaas die dokument in die beeld.
Kohdista dokumentti näyttöön.
Outo
Auto
Kanselleer
Peru
Haal die slaapsakke
Kerää tavarat reissukassiin
Skets ’n goeie beeld.
Hahmottele ajatuksesi.
Raak geheg aan u notas.
Liitä muistiinpanoihisi.
Ligte Notas. Donker Notas.
Vaaleat muistiinpanot. Tummat muistiinpanot.
Verlede. Hede. Toekoms.
Menneet. Nykyiset. Tulevat.
Beplan vir die Toekoms. Lewe in die Hede. Verwys na die Verlede
Suunnittele tulevaisuus. Elä nykyisyydessä. Muista menneisyys.
’n Vinnige Herinnering.
Pikamerkintä
Persoonlik
Henkilökohtainen

Agenda App invites you to become a translator to help them translate their iPhone/iPad App project.

Sign up for free or login to start contributing.